TaRL bring hoop en groei

’n Stille transformasie in Namibiese laerskole
Te midde van die talle uitdagings wat skole daagliks in die gesig staar, is daar 'n stille revolusie aan die gang; een wat hoop bring aan duisende leerders: Teaching at the Right Level (TaRL) - 'n benadering wat kinders volgens hul eie vlak ondersteun - verander die manier waarop leer en onderrig plaasvind.
Francouis Pretorius
Regoor Namibië ontvou ’n stil maar kragtige transformasie in laerskole. Teaching at the Right Level (TaRL), ’n leerbenadering waar die kind die kern is, help duisende kinders
...

Comments

Namibian Sun 2026-03-10

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment