In die kunsklas saam met Karel Kat
Die plaaslike kunstenaar Karel Schickerling bestaan uit 'n tapeserie van kuns, en met My Zone se onlangse besoek het ons sy storie sommer ver gaan haal.
Karel het as graad 1-seuntjie met kunsklasse begin na sy ma die potensiaal in sy tekeninge raakgesien het.
“Van kleins af het ek geweet kuns sal altyd deel van my lewe wees, of dit nou sing, dans, skilder of toneelspel is."In gesprek met die plaaslike kunstenaar Karel Schickerling, ve...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article