Kampioene blink uit in Gobabis se beesring

Van Simmentaler en Simbra tot Brahmane, Charolais en Santa Gertrudis, het telers by die Gobabis Landbouskou hul beste diere gewys, voordat die interrasklasse die kompetisie verder verskerp het.
Josa' Markowitz
Die beesring by die Gobabis Landbou Skou was ’n miernes van bedrywighede, met telers wat ’n verskeidenheid rasse en stoeterye in die kollig gebring het.Van Simmentaler en Simbr
...

Comments

Namibian Sun 2026-11-16

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment