Boerbokke steel die kollig op Grootfontein

Strawwe kompetisie
Die Grootfontein Skou is vanjaar dalk deur seerowers oorgeneem, maar in die boerbok-arena het telers met hul stoete gespog, met verskeie klasse wat vir hope aksie en opwinding gesorg het.
Josa' Markowitz
Arrr!Hoewel die seerowers genoeg gehad het om te vier by vanjaar se Grootfontein Skou, het die Boerbokke die kollig gesteel en was die kompetisie allesbehalwe stil.Met “Seerowers
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-30

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment