Winderige Gobabis toets skuts tot die uiterste
Skietsport
Sterk windtoestande het deelnemers aan die Namibiese Jaggeweerskietvereniging se jongste veldskietbyeenkoms in Gobabis behoorlik getoets, maar uitstekende sportmanskap en puik tellings het steeds die dag gekenmerk.
Die onlangse veldskietbyeenkoms van die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) in Gobabis sal deelnemers waarskynlik nog lank bybly nadat sterk windtoestande hul vernuf, geduld...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article