• Home
  • Sport
  • Whk-klub trots op sy uitblinkers

Whk-klub trots op sy uitblinkers

Gimnastiek
Vyf gimnaste van Windhoek Ritmiese gimnastiekklub is as 2025 se algehele wenners van hul kategorie by die Namibiese Gimnastiekfederasie (NGF) se onlangse nasionale kampioenskap bekroon. Van links is Anne Hiveluah (Vlak 4), Liya Rose Neama (HP3-vlak), Elinka Botes (Vlak 3), PinZhen Fenn (Vlak 6), asook Emilia Ekandjo (senior vlak) wat afwesig was. Foto verskaf

Comments

Namibian Sun 2026-02-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment