Titaniese stryd in laaste groepwedstryd verwag
Krieket
Krieketentoesiaste kan uitsien na ’n beslissende laaste groepwedstryd in die Nedbank Desert Ice T20-kompetisie, waar die Green Mambas en Run Whisperers Sondag in Pionierspark sal veg om ’n plek in die uitspeelrondes en finale kompetisieposisie.
Die laaste rondomtalie-groepwedstryd van die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Cricket Challenge word komende Sondag by Wanderers in Pionierspark beslis wanneer die Moola Betting Green M...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article