• Home
  • Sport
  • Tigers verbeter kanse om halfeindstryd te haal

Tigers verbeter kanse om halfeindstryd te haal

Krieket
Die Crazy Monkey CCD Tigers het hul kanse op ’n plek in die halfeindronde van die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Challenge ’n groot hupstoot gegee met ’n oorwinning van 30 lopies teen die Etungo Kudus, terwyl die jong Louis Burger met ’n onoorwonne 64 die grondslag vir die sege gelê het.
Tielman van Lill
Die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Challenge is stadig maar seker besig om sy einde te nader. Die Etungo Kudus het Sondag hul laaste wedstryd gespeel, terwyl sommige van die ander spa
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-24

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment