Sternagel, De Vos steel kollig by eerste ronde
Motocross
Adrenalien, senuwees van staal en hoë-oktaanbrandstof het die naweek vir opwindende renne by die Gallina-motocrosspark naby Brakwater gesorg.
Die eerste rondte van die 2025 Namibiese nasionale motocross-kampioenskap die afgelope Saterdag by Gallina het nie teleurgestel nie.Die propvol program vir die dag moes verkort wor...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article