• Home
  • Sport
  • Staatshoof stuur ‘ambassadeurs’ na Olimpiese Jeugspele in Dakar

Staatshoof stuur ‘ambassadeurs’ na Olimpiese Jeugspele in Dakar

Multi-sport
Die land sal in sewe sportkodes verteenwoordig word in die eerste Olimpiese byeenkoms op Afrika-bodem.
Tina Victor
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die nasionale vlag aan Namibië se 12 atlete oorhandig voor die 2026 Olimpiese Jeugspele, wat van 31 Oktober tot 13 November in Senegal se hoof
...

Comments

Namibian Sun 2026-10-16

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment