Span in Pretoria vir Grant Khomo o.16-toernooi
Rugby
Rugbyweke in verskeie ouderdomsgroepe begin vandeesweek in Suid-Afrika.
Namibië se o.16-rugbyspan het amptelik in Pretoria aangekom om deel te neem aan die 2025 Grant Khomo-week, wat by St Alban’s College aangebied word.
Die toernooi bring van die beste jeugrugbytalent van die streek bymekaar, en Namibië se 23-tal is gereed om hul vermoë te wys.
Die span word gelei deur hoofafrigter Jan Dames, met ondersteuning van hulpafrigter Fernaldt Bock en spanbestuurder Donald Neilon. Rogerdeltry Kambutuku, voorsitter van die Namibiese Skolesportunie (NSSU), vergesel ook die toergroep.
Janro Greeff van Windhoek Gimnasium is as kaptein van die span aangewys, met Matthew Raubenheimer as onderkaptein.
Namibië sal hul eerste wedstryd van die toernooi vandag (Maandag, 30 Junie) om 11:40 speel teen die Griffons — ’n belangrike kragmeting om die week mee af te skop. Die uitslae van die eerste dag word opgeweeg voordat die bepalings vir die tweede wedstryddag aangekondig word.
Die volledige span is soos volg:
Agterste ry (van links): Armand Esterhuizen, Dirk Badenhorst, Matthew Raubenheimer (onderkaptein), Xavier de Wee, Adriaan Opperman, Lian Kittler, Mias Nieuwoudt, Urimetundu Muhenje, David Louw, Janro Greeff (kaptein), Jandre Burger, Drikus Maartens.
Middelry: Joshua Platt, Deaclen Foelscher, Cayleb Buys, Oliver Seager, Zasha Steenkamp, Janco Estherhuyzen, Leonardo Hailombe, Ndando Tjivikua, Pascal Munikonzo.
Voorste ry: Rhys Duvenage, Operi Katjitundu
Bestuurspan: Donald Neilon (spanbestuurder), Jan Dames (hoofafrigter), Fernaldt Bock (hulpafrigter), Rogerdeltry Kambutuku (NSSU-voorsitter).
Die span is vasbeslote om ’n goeie vertoning te lewer en Namibië met trots op die rugbyveld te verteenwoordig.
Onder 12-toer
Die Namibiese o.12’s is tans in Klerksdorp vir ‘n provinsiale week.
Die groep het Vrydag ‘n opwarmwedstryd teen Griekwas se B-span gespeel en met 17-5 gespeel nadat sake rustyd met 5-5 gelykop was.
Die slot Stefan Strydom is as speler van die wedstryd aangewys vir onder meer sy hoë werkverrigting op die verdediging.
Die o.12-span is onder afrigterskap van mnre. Mauritz Thirion en Reagen Gertze, met Grashlin Hanstein as spanbestuurder.
Die o.12-spanlede (15-1) is Marquine Beukes, Raylen Cloete, Jonathan Humphries, Ruan Janse van Rensburg, Roald Scott, Jean-Daniel van Rooyen, Deacon van Rooi; Philip Meyer, Jeanne Louis van der Merwe, Arno Polster, Adriano Olivier, Stefan Strydom, Noah Isaakz, Barth Jacobs en Heino Hamman. Op die reserwebank is Fernando Cloete, Luka Janse van Vuuren, Malan Coetzee, Utaara Uandara, Joshua Groenewald, Daniel Muller, Melvin Mclobo, Candrique de Klerk.

Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article