Skietspan ding in Angola mee
Die Namibiese kleiteikenskietspan ding vandeesweek in Angola mee in ‘n kampioenskap waarmee dié buurland se 50ste onafhanklikheid gevier word. Staande van links Frans Jooste (senior mans), Jandre Engelbrecht (senior mans), Gielie van Wyk (senior mans), Jacques van Zyl (senior mans) en Nicolais Mostert (junior mans). Voor is Hasso Ahrens (veteraanmans). Foto verskaf



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article