Regstelling
Damion Honniball het verlede Saterdagnamiddag inderdaad as navigator saam met Llewellyn Loftie-Eaton die 2026 Shell V-Power Tara-tydren voltooi en nie Roché Louw nie. Hulle het met ’n Yamaha XYZ in 2 ure 52 minute 32 sekondes vierde in die CR3-klas geëindig. Foto Tielman van Lill.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article