• Home
  • Sport
  • Puik seges vir Namibiese spanne in Paraguay

Puik seges vir Namibiese spanne in Paraguay

Inlynhokkie
By die wêreldkampioenskap van die sport het die Namibiërs sover uiters kompeterend gevaar.
Andrew Poolman
Die eerste naweek van die World Skate Games in Asuncion, die hoofstad van Paraguay, het reeds belowende vertonings deur die twee Namibiese inlynhokkiespanne opgelewer.Namibië word
...

Comments

Namibian Sun 2026-10-06

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment