• Home
  • Sport
  • Plek in eindstryd sal hewig betwis word

Plek in eindstryd sal hewig betwis word

Krieket
Suid-Afrika het twee uit twee kragmetings teen Zimbabwe gewen, en kry vandag hul tweede kans teen die FNB Eagles.
Andrew Poolman
Twee bepalende wedstryde is in die vooruitsig met Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe se krieketspanne wat sake moet uitspook om die twee finaliste vir Sondag se eindstryd van die FN
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment