Fergusson Paulse (voor), die wenner van die mans A-afdeling, en ander kategoriewenners laas Saterdag. Foto verskaf
Fergusson Paulse (voor), die wenner van die mans A-afdeling, en ander kategoriewenners laas Saterdag. Foto verskaf

Paulse net-net eerste op Omeya

Gholf
Andrew Poolman

Omeya Gholfklub het Saterdag die voorlaaste rondte van die Novel Syfer 3-reeks aangebied. Die wenners was:

A-afdeling mans: 1 Fergusson Paulse (34), 2 Milton Eiseb (35, uittel), 3 Sean van Dyk (35), 4 Greg Wise (37).

B-afdeling mans: 1 Stefan Venter (36), 2 Elton Freyer (37), 3 Mario Reiter (38), 4 Muis Burger (39).

Vroue: Ruanda de Beer (38).

Juniors: Declan Renton (39).

Pryse vir houe naaste aan die pen is deur Sean van Dyk (putjie 1 en 3 en 15), Uwe Maier (putjie 2), Ruanda de Beer (putjie 4), Greg Wise (putjie 5), Declan Renton (putjie 6 en 8), Jean Erasmus (putjie 7), Milton Eiseb (putjie 14), Frikkie le Grange (putjie 16) en Vaughan Petersen (putjie 17) gewen.

Die klub wens al die wenners geluk en bedank Novel Motor Company vir hul borgskap van die reeks.

Comments

Namibian Sun 2026-10-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment