• Home
  • Sport
  • Padbotsing eis lewe van rugbystut Graham April

Padbotsing eis lewe van rugbystut Graham April

Rugby
Die gewilde Unam-speler het te vroeg heengegaan, maar sal nooit vergeet word nie.
Andrew Poolman
Die Namibiese rugbygemeenskap is Vrydag geruk deur die afsterwe van Graham Lee April (30), die gewilde stut van Unam-rugbyklub met die bynaam Gummy, in 'n padongeluk op die B2-hoof
...

Comments

Namibian Sun 2026-05-05

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment