Omeya kroon klubkampioene
Gholf
                                    
            
            
                                                Spelers van Omeya-gholfklub het Saterdag en Sondag die geleentheid gehad om in die gesogte 2025 Omeya-klubkampioenskap mee te ding.  Met die baan in ‘n baie goeie en uitdagende toestand was dit ‘n interessante 2 dae vir baie spelers. Douglas Holtzhausen (links) het die senior titel verower; Wilmari Woest het haar vrouetitel suksesvol verdedig en Francois Hanekom het ook sy manstitel behou. Foto verskaf
                            
            
        


                
                        
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article