Nichol raap prys as speler van die reeks op
Krieket
Die FNB Eagles het drie van hul vyf eendagwedstryde teen Vidarbha gewen tydens hul laaste voorbereiding voor die Krieketwêreldbeker Liga 2-reeks in Nederland, waar kaptein Gerhard Erasmus en Nicol Loftie-Eaton uitgestaan het.
Nederland en Nepal wag op Namibië in Utrecht (Nederland) nadat die FNB Eagles die geleentheid gehad het om in vyf eendagwedstryde (50 boulbeurte per span) wedstrydfiks te word.Die...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article