Namibiese skuts skiet drie wêreldtitels raak
Skietsport
Namibië se jaggeweerskuts het hul internasionale aansien verder versterk nadat hulle drie individuele wêreldtitels, vier spanmedaljes en verskeie podiumplekke by die vyfde Internasionale Jaggeweerskietvereniging se Wêreldkampioenskap verower het.
Skuts van die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) het opnuut bewys dat hulle met die wêreld se beste jaggeweerskuts kan meeding.Walter Kinnear, Karola Marais en Vincent Mar...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article