• Home
  • Sport
  • Namibië eindig tweede ná RSA by Gallina

Namibië eindig tweede ná RSA by Gallina

Motocross
Elf nasies het by die kontinentale kampioenskap meegeding, en gevolglik was Namibiërs in die podiumposisies maar dun gesaai.
Tielman van Lill
Namibië se span vir die 2026 Motocross vir Afrika-Nasieskampioenskap het die afgelope Saterdag en Sondag ‘n uitstekende tweede plek vir hul land verseker.Hoewel die Namibiërs b
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment