• Home
  • Sport
  • Moria domineer Pro-Ed in Swakopmund

Moria domineer Pro-Ed in Swakopmund

Rugby
OK Moria Privaatskool (35 ligapunte) en Compack Tsumeb Gimnasium (31) is die voorlopers. WHS (27) is derde en ook onoorwonne ná drie wedstryde.
Adam Hartman en Andrew Poolman
As die ligavoorloper het die onoorwonne OK Moria Privaatskool Bere ‘n oortuigende vertoning gelewer in die Namibiese Sekondêre Skole Rugby (NSSR) premierliga, toe hulle die Insp
...

Comments

Namibian Sun 2025-12-19

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment