• Home
  • Sport
  • Looser klim weer die pad boontoe

Looser klim weer die pad boontoe

Bergfietsry
Die wêreldkampioenskap in Italië was haar hardste toets sedert haar beenoperasie vroeër vanjaar.
Andrew Poolman
Namibië se Vera Looser, as die enigste mededinger van ‘n Afrika-land, het in die 26ste posisie by laas Saterdag se 2026 UCI Marathon-bergfietsry wêreldkampioenskap in Primiero
...

Comments

Namibian Sun 2026-10-14

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment