Kragbote brul by Von Bach

Bootsport 2026
Spoed, vaardigheid en nuwe talent was aan die orde van die dag toe kragbootrenjaers by die Von Bachdam meegeding het in ’n poging om die sport verder in Namibië te ontwikkel.
Tielman van Lill
Die Namibiese Opblaaskragbootvereniging (Namibia Inflatable Powerboat Association, NIPA) het onlangs ’n uiters suksesvolle ontwikkelingsdag en kompetisie by die Von Bachdam, noor
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-21

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment