• Home
  • Sport
  • Keanu skop agterente in die Drakensberg

Keanu skop agterente in die Drakensberg

Motorfiets-enduro
Deelnemers het 'n keuse tussen Goud-, Silwer-, Brons- en Yster-klas gehad om hul staal in die gopse soos Cathedral Peak te toon.
Tielman Van Lill
Die 18-jarige Keanu Weber van Windhoek het onlangs saam met 621 hardebaard-mededingers aan The Impi Hard Enduro-byeenkoms in Suid-Afrika deelgeneem.Weber het nie sommer net deelgen
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-18

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment