• Home
  • Sport
  • Jaers laat koppies by Itumba dreun

Jaers laat koppies by Itumba dreun

Enduro
In sommige klasse begin vanjaar se kampioen na ’n uitgemaakte saak lyk, terwyl ander nog in die weegskaal is met een kompetisie oor.
Tielman van Lill
Die Namibiese Enduro-klub het die afgelope Saterdag die sewende rondte van sy Namibiese nasionale enduro-kampioenskap ’n klipgooi suid van die hoofstad by Itumba aangebied.Veerti
...

Comments

Namibian Sun 2026-10-15

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment