Gallina vuurwarm gejaag

Motocross
Die opwinding was Saterdag tasbaar, maar 'n ongeluk tydens die vroueresies (die tweede ren van die dag) het die program met 90 minute vertraag.
Tielman Van Lill
Die Gallina-motocrosspark naby Brakwater was ’n miernes van bedrywighede met 41 deelnemers toe die eerste rondte van die Namibiese nasionale kampioenskapsreeks in die nege onders
...

Comments

Namibian Sun 2025-07-07

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment