Gallina gereed vir kampioenskap

Veldfietsren
Namibiese veldfietsren se beste jaers keer dié naweek terug na Gallina vir die vyfde ronde van die nasionale MX-kampioenskap, terwyl voorbereiding vir die Afrika-kampioenskap in Augustus reeds in volle gang is.
Tielman van Lill
Die Gallina MX-park, wat effens noord van Windhoek geleë is, gaan môre weer ’n miernes van bedrywighede wees wanneer die land se topjaers vir die vyfde ronde van die Namibiese
...

Comments

Namibian Sun 2026-08-25

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment