• Home
  • Sport
  • Flaters volop, maar sege teen Kenia verwelkom

Flaters volop, maar sege teen Kenia verwelkom

Rugby
Beide spanne het vier drieë gedruk, maar die Namibiërs se skopwerk was beter.
Andrew Poolman
Akkuraatheid op die aanval het Namibië vir lang tye in die steek gelaat, maar met veggees en karakter het die nasionale junior span gister op koers gebly om die land se eerste tit
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment