• Home
  • Sport
  • Falcons raap tweede sege teen Nigerië op

Falcons raap tweede sege teen Nigerië op

Krieket
JC Balt blink uit met die kolf én bal terwyl die Namibiese Falcons hul tweede agtereenvolgende eendagsege oor Nigerië met 66 lopies in Windhoek beklink.
Tielman van Lill
Die Namibiese Falcons, Krieket Namibië se ontwikkelingspan, het Saterdag hul tweede eendagwedstryd (50 boulbeurte) teen Nigerië met 66 lopies by die High Performance Oval in Wind
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-07

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment