Falcons beklink reeks teen Nigerië
Krieket
Die Namibiese Falcons het hul eendagreeks teen Nigerië met 'n oortuigende 3-0-sege beklink, danksy 'n uitstekende boulvertoning deur Waldo Smith en 'n onoorwonne vyftigtal van Michael Muller.
Waldo Smith het Maandag by die High Performance Oval in Windhoek ses paaltjies vir slegs 14 lopies in nege boulbeurte geneem. Sy uitmuntende vertoning het hom die speler van die we...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article