• Home
  • Sport
  • Enduro by Wewelsburg lewer tweestryde

Enduro by Wewelsburg lewer tweestryde

Motorfietssport
Net een ryer kon sover volpunte in elke byeenkoms in die reeks behaal.
Tielman Van Lill
Die vyfde rondte van die Namibiese enduro-motorfietskampioenskap is die afgelope Saterdag suksesvol op die plaas Wewelsburg naby die hoofstad afgehandel. Quinton van Rooyen, die ve
...

Comments

Namibian Sun 2025-11-07

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment