• Home
  • Sport
  • Emirate druk vroeg stempel af in T20's

Emirate druk vroeg stempel af in T20's

Krieket
Die VAE se aanvallende kolfwerk het hul totaal buite die bereik van die Eagles gestoot.
Tielman Van Lill
Namibië se Richelieu Eagles het Sondag met 40 lopies teen die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) by Wanderersveld in die hoofstad verloor.Dit was die Emirate se tweede sege uit drie
...

Comments

Namibian Sun 2025-07-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment