Eagles verseker reeks
Krieket
Jan Frylinck se tweede honderdtal en ’n dominante openingsvennootskap het Namibië tot ’n reeksbepalende T20-oorwinning oor Hongkong by die FNB Namibië Krieketstadion gedryf, en die driereeks met een wedstryd oor reeds beklink.
Jan Frylinck en Junior Taanyanda se openingsvennootskap van 181 lopies gisteby die FNB Namibië Krieketstadion was ’n welkome teenvoeter in die koue.Die FNB Eagles het hul derde ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article