• Home
  • Sport
  • Eagles klop Nepal in naelbytstryd

Eagles klop Nepal in naelbytstryd

Krieket
’n Meesterlike honderdtal deur Jan Frylinck en gedissiplineerde boulwerk het die FNB Eagles gehelp om Nepal met drie lopies in ’n spanningsvolle Internasionale Eendagwedstryd te klop.
Tielman van Lill
Die FNB Eagles het Maandag hul laaste Internasionale Eendagwedstryd (ODI) teen Nepal met net drie lopies in Utrecht, Nederland, gewen.Die Eagles het eerste gekolf en 211 lopies vir
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-29

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment