Drikus waardeer kanniedood wat hom tot Rhino Run-sege druk
Fietsry
Die Namibiër is trots dat hy sy twee groot ultra-resiese van die jaar gewen het – maar die Rhino Run verskaf hom spesiale bevrediging.
Namibië se koning van ultra-uithouwedrenne het gisteroggend die eindstreep van die 2 835 kilometer lange Rhino Run bereik, wat van Windhoek tot in Graaff-Reinet (Robert Sobukwe To...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article