• Home
  • Sport
  • Drie Afrika-medaljes by Cascades-baan verower

Drie Afrika-medaljes by Cascades-baan verower

Bergfietsry
Roger Surén, Sean Lowe en Delsia Janse van Vuuren was die span se medaljewenners.
Andrew Poolman
Namibiese ryers het gister drie medaljes by die Afrika-bergfietskampioenskap se Olimpiese veldresies by Mascades MTB Park in Pietermaritzburg behaal.Hoewel Roger Surén en Delsia J
...

Comments

Namibian Sun 2025-09-10

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment