Desert Ice lewer warm aksie

Krieket
Met meer as 5 000 lopies, 282 paaltjies en talle indrukwekkende individuele vertonings reeds op rekord, beloof die Nedbank T20 Desert Ice Challenge nóg opwindende krieket wanneer die aksie dié naweek by Wanderers voortduur.
Tielman van Lill
Die 2026 Nedbank T20 Desert Ice Challenge word môre en Sondag met twee kragmetings by Wanderers in Windhoek voortgesit.Die Spur Steak Ranches Warriors en Supatronix Unam Zebras pa
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-24

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment