• Home
  • Sport
  • Aksiebelaaide Desert Ice op die spyskaart

Aksiebelaaide Desert Ice op die spyskaart

Krieket
Met die halfeindronde in sig beloof die Nedbank Desert Ice T20 Challenge nóg opwindende krieket dié naweek by Wanderers. Verskeie spanne is steeds in die wedloop vir ’n plek onder die laaste vier, wat elke wedstryd van kardinale belang maak.
Tielman van Lill
Toeskouers kan dié naweek weer op vurige krieket in die Nedbank T20-kompetisie reken.Die 2026 Nedbank Desert Ice T20 Challenge word môre en Sondag met vier kragmetings by Wandere
...

Comments

Namibian Sun 2026-08-11

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment