• Home
  • rugby
  • PW Steenkamp groet as legende van Pole se ‘Hurricanes’

PW Steenkamp groet as legende van Pole se ‘Hurricanes’

Rugby
Die talentvolle Namibiese losskakel was die voorste puntemaker in die Ekstraliga in elk van die laaste vyf seisoene.
Andrew Poolman
Die 28-jarige Namibiese losskakel PW Steenkamp het ‘n treffende afskeidsboodskap op sy sosiale media gelewer en bekend gemaak dat sy hoogs suksesvolle tyd by sy Poolse klub O
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment