Wêrelddag vir Bye plaaslik gevier

Verskeie geleenthede beplan
Plaaslike byeboere bied verskeie geleenthede aan waar jy nie net heuning sal kan proe nie, maar ook sal kan leer om dit te beoordeel en selfs heuningmeel te maak.
Elvira Hattingh
Die Byboerderyvereniging van Namibië (Ban) beplan verskeie aktiwiteite en geleentheide in die aanloop vir Wêrelddag vir Bye, wat op 20 Mei gevier word. Een van die openbare lesin
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-19

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment