Uithalervee pronk op Windhoek Skou (Agri Monitor)

Simbra-bul is kampioen van kampioene
'n Kenner meen Namibiese rooivleisprysprodusente was die afgelope 12 tot 15 jaar meer toeskouers as wat hulle deelnemers was.
Francoise Steynberg
Die vleismark is ‘n winsgewende mark met die wêreldmarkte wat besig is om te verskuif van kwantiteit na kwaliteit. Dit is die mening van Sarel du Toit, voorsitter van die DAS-gr
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-17

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment