Turksvye verhoog drakrag beduidend

Inligtingsdae lok groot belangstelling
Dr. Herman Fouché is deur plaaslike boere genooi om 'n reeks inligtingsdae op verskeie plekke in die land te hou.
Elvira Hattingh
In ’n proeflopie in Brasilië waar turksvye deel van beeste se weiding gemaak is, kon boere hul netto inkomste met 13 keer verhoog, terwyl die drakrag van hul veld 60 keer verbet
...

Comments

Namibian Sun 2025-09-18

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment