Tuli, die beesras vir die toekoms

In Afrika ontwikkel vir Afrika
Dr. Hannes Human sê as alles volgens plan verloop, sal Botswana die eerste ontvangers van Tuli-saad uit Namibië wees, gevolg deur Zimbabwe.
Francoise Steynberg
Op 5 November word daar geskiedenis gemaak met die eerste keer wat Namibiese Tuli-beeste op ’n veiling op plaaslike bodem by die BXB Elite-veiling in Windhoek aangebied word.Twee
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment