Teken aan wat jy in die natuur raakloop

Atlasing in Namibia brei uit
Atlasing in Namibia – die grootste van sy soort tot op hede – versamel steeds rekords van die publiek oor Namibië se biodiversiteit.
Elvira Hattingh
Twee nuwe afdelings is onlangs tot Atlasing in Namibia bygevoeg – ’n afdeling waar die publiek rekords van inheemse plante kan oplaai, asook kan aanteken waar voëls in kraglyn
...

Comments

Namibian Sun 2026-04-17

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment