Nasionale databasis kom vir toergidse

Registrasie sal toerismebedryf bevorder
Die databasis bied sleutelvoordele, soos om toergidse se blootstelling aan potensiële kliënte te verbeter.
Elvira Hattingh
Die Namibië Reis- en Toerismeforum het onlangs ’n nasionale databasis vir die registrasie van toergidse vir die plaaslike bedryf bekend gestel. Die registrasie, met die onderste
...

Comments

Namibian Sun 2026-08-04

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment