Moenie twak vat
Wet op Tabakprodukte (Deel I)
Geen vervaardiger, invoerder, verspreider of kleinhandelaar van tabakprodukte mag enige georganiseerde aktiwiteit in Namibië organiseer of bevorder nie of enige finansiële bydrae daartoe of aan 'n persoon maak wat dit organiseer of bevorder of daaraan deelneem nie.
Adv. Peet Harmse – Baie rolspelers in die landbousektor bedryf ook gaste- en jagplase en dit is noodsaaklik dat die bepalings van die Wet op die Beheer van Tabakprodukte van 2010...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article