Meatco: N$13,2 m. se verlies in NCA
Herstel van kwarantyngeriewe nodig
Meatco het volgens sy jaarverslag beoog om 9 167 beeste by die abattoir te slag, wat beteken dit het 'n tekort aan deurset van sowat 5 353 beeste gehad.
Teen Januarie is slegs 3 048 beeste by die Katima Mulilo-abattoir op ’n jaar tot datum basis geslag. Die lae verslagtingsyfer is glo daaraan toe te skryf dat net een kwarantynkam...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article