Innovering nodig teen klimaatsverandering

Studie wys SADC-streek skiet tekort
Navorsing toon die meeste lande in Suider-Afrika vaar swak in terme van die insluiting van innoverende wetenskaplike tegnologie in die landbousektor.
Elvira Hattingh
Namibië is een van die lande in Suider-Afrika wat die swakste vaar in terme van die insluiting van innoverende wetenskaplike tegnologie (STI’s) in die landbousektor om klimaatsv
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-13

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment