Beste akkerbouers van die jaar
Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) het verlede Woensdag op Grootfontein die nasionale wenners in die akkerbou- en tuinboubedryf aangewys. Dit was die eerste keer sedert 2019 wat die geleentheid gehou is.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article